Kies jou eie pakket


  • Bou jou eie pakket deur jou gewenste bondel - en data-opsie te kies.
  • Om te verseker dat jy in kontak bly, kan jy maandeliks dubbel die waarde van jou bondel benut. Dit is jou kredietlimiet. Byvoorbeeld, indien die waarde van jou bondel R100 sou wees, sal jou kredietlimiet ‘n verdere R100 beloop. Jy sal dus elke maand tot en met R200 kan spandeer.
  • ‘Buite - bondel’ - tariewe word as volg gehef sodra jy die waarde van jou bondel oorskry: lugtyd teen 89c/min, SMS teen 60c, MMS teen 70c en data teen 99c/MB.
  • Jou kontrak is maand-tot-maand – jy kan enige tyd opgradeer of afgradeer.

1Kies jou bondel Jy kan kies hoe jy jou bondel wil benut – op lugtyd, SMS, MMS of data.

R499
R349
Prys R49/maand R99/maand R199/maand R299/maand R499/maand
Hierdie is net ‘n
Praatbondel. SMS, MMS en
Data word gehef teen
buite- bondel tariewe.
Lees die Onbeperkte oproepe
bepalings en Voorwaardes
Praat 79c/min 79c/min 69c/min 59c/min 1000 min
SMS 60c/SMS 60c/SMS 60c/SMS 60c/SMS 1000 SMS
MMS 70c/MMS 70c/MMS 70c/MMS 70c/MMS -
Data 99c/MB 99c/MB 99c/MB 99c/MB 1000 MB
met simfy logo

2Kies jou data Gebruik jy baie data? Voeg maandelikse data by jou bondel om 'n beter prys per MB te ontvang.

Prys - R50 R70 R85 R129 R199 R299 R399 R599
Tarief - 50c/MB 35c/MB 28c/MB 26c/MB 19c/MB 15c/MB 8c/MB 6c/MB

3Aanvullende Dienste

Simfy is ‘n slim nuwe app wat jou toegang gee tot al die nuutste treffers sowel as jou ou gunstelinge. Dis eenvoudig: soek onder liedjies, kunstenaar, album of speellys, voeg by jou lys, en speel!
Lees meer...

Wil jy graag inteken op Simfy Africa deur jour BokSel-rekening?

3Sim opsies

Kies jou sim kaart.
Please insert your BokSel SIM card number
Wil jy graag jou nommer behou? Ja/Nee
Jy kan jou nommer gratis laat oordra.
Die oordrag-proses:
  • Die oordragproses begin sodra jy jou nuwe SIM-kaart geaktiveer het. Sodra dit geaktiveer is, sal ‘n BokSelnommer aan jou verskaf word totdat die oordragproses afgehandel is.
  • Jy sal ‘n SMS ontvang om te bevestig dat jou oordrag-navraag ingedien is.
  • Indien jou nommer ná 48 uur nog nie suksesvol oorgedra is nie, sal ons jou kontak om te help. Onsuksesvolle nommer-oordrag word deur ‘n aantal faktore bepaal, soos uitstaande betalings verskuldig aan huidige netwerk, nommers wat steeds tot ‘n kontrak verbind is, of inligting wat verkeerd verskaf is.
  • Suksesvolle nommer-oordrag neem normaalweg ‘n minimum van 48 uur. Sodra dit suksesvol is, sal jou bestaande nommer daardie aand om 19:00 gedeaktiveer word, en weer vroeg die volgende oggend op jou nuwe SIM-kaart geaktiveer wees.
Stel jy belang in individuele oproepuiteensettings teen R29 per maand? Ja/Nee
Hoe vinnig sal jy jou SIM-kaart wou ontvang?

SIM gereed om in mandjie te plaas!

Kliek nou op die ‘Laai in my mandjie’ gedeelte in die afdeling hieronder om voort te gaan.

My pakket

Maandelikse betaling

BondelR---
Data
Oproepdetail
Aanvullende Dienste
R

Eenmalige betaling

AansluitingsfooiR 29
AfleweringR 60
 
R 29

TotaalR 29

Aanbieding by mandjie bygevoeg

Mandjie

{talk} {bundleAmount} Verwyder