Kontak Ons


Weekdae 9:00 - 17:30
Saterdae 8:00 - 13:00

Verdere navrae

Algemene vrae

My SIM

Dit is ‘n eenmalige bedrag van R29.
Jou SIM-kaart sal deur middel van ‘n koerier by jou afgelewer word teen ‘n bedrag van R80. Dit neem normaalweg een tot twee dae. Jy sal dit self in ontvangs moet neem. Hou dus jou ID-dokument byderhand.
Volg dié eenvoudige stappe:
  1. Teken in op jou BokSel-profiel.
  2. Laai ‘n afskrif van jou ID-dokument of paspoort, tesame met ‘n bewys van jou woonadres.
Enige van die volgende amptelike dokumente kan dien as ‘n bewys van woonadres:
  1. Bankstaat (minder as drie maande oud)
  2. Munisipale rekening (minder as drie maande oud)
  3. Enige kleinhandelrekeningstaat (minder as drie maande oud)
  4. Versekeringspolis
  5. Bestaande huurkontrak of krediet-ooreenkoms
  6. Huidige TV-lisensie
Sodra jy jou SIM-kaart ontvang het, teken in op jou BokSel-profiel en kliek ‘Aktiveer’.
Jy kan internet-toegang kry deur Blackberry 7 of enige nuwer weergawes. BIS word egter nie deur die BokSel-netwerk ondersteun nie.
Jy kan jou BokSel SIM-kaart aanlyn koop by
Teken in op jou BokSel-profiel en kliek ‘Vervang my SIM-kaart’, of skakel 086 1084 083. Jou huidige SIM-kaart sal tydelik gedeaktiveer word en ‘n nuwe SIM-kaart sal aan jou gestuur word.
Indien jou SIM-kaart verlore gaan, gesteel of beskadig word, sal ‘n nuwe SIM-kaart aan jou gestuur word. ‘n SIM-vervanging (swop) kos R40, en ‘n verdere R80 vir die koerierdiens.
As jou SIM-kaart tydelik gedeaktiveer is, sal jy nie uitgaande oproepe kan maak, SMSse stuur of toegang tot die internet hê nie. Jy sal wel inkomende oproepe en SMSse kan ontvang.
Natuurlik! Jy kan soveel SIM-kaarte koop soos jy wil.
Skakel 144 om na jou boodskappe te luister.
Ja. BokSel is ‘n onafhanklike virtuele selfoonnetwerk-operateur (MVNO) wat sy eie produkaanbiedinge, logistiek en rekeninge bestuur. As ‘n MVNO gebruik ons die Cell C- infrastruktuur, en swerf ons ook op die Vodacom-netwerk. Afhangende van die sterkte van die sein, sowel as die stellings op jou foon, sal jy outomaties oorskakel tussen Cell C en Vodacom sodat jy die beste van beide wêrelde kan geniet. Maak seker dat beide jou stem - en dataswerwingsfunksies geaktiveer is sodat jy altyd goeie dekking kan geniet.

Pakkette

Bondels: Die waarde van jou pakket kan gebruik word vir oproepe, data, SMSse en MMSse.
Data: Jy kan data op ‘n eenmalige of ‘n herhalende maandelikse basis koop teen goedkoper datatariewe as die buite-bondel tariewe.
Lugtyd: Dit is slegs van toepassing op enige van ons ‘slegs oproepe’- pakkette, soos die Onbeperkte Praatbondel. Enige bykomende dienste soos data, SMS of MMS sal apart teen jou rekening gehef word. Indien jy baie data gebruik, stel ons voor dat jy ‘n data-opsie by hierdie pakket voeg.
BokSel werk op ‘n maand-tot-maand basis.
Jy kan ter enige tyd jou pakket op - of afgradeer, behalwe op die laaste dag van die maand. Enige veranderinge sal slegs teen die begin van die daaropvolgende maand in werking tree.
Jy kan ter enige tyd jou pakket kanselleer. Alle uitstaande betalings sal teen die einde van die maand verhef word.
BokSel is ‘n netwerk wat slegs vir SIM-kaarte geldig is. Jy dan dus jou bestaande selfoon gebruik of rondsnuffel vir die beste selfoon-aanbod.

My nommer

Ja, jy kan kies om jou huidige nommer oor te dra. Dit kan as volg gedoen word:
  1. Jy kan vra dat jou nommer oorgedra word sodra jy aansoek doen vir ‘n BokSel SIM-kaart. Indien jy reeds ‘n BokSel SIM-kaart het, kan jy vra dat jou nommer oorgedra word deur die ‘Bestuur SIM’ funksie onder jou profiel.
  2. Ons kan nie jou nommer oordra voordat dit nie geaktiveer is nie. Sodra dit geaktiveer is, sal jy jou nuwe BokSel nommer gebruik totdat die oordrag-proses afgehandel is.
  3. Jy sal ‘n SMS ontvang om te bevestig dat jou oordrag-navraag ingedien is.
  4. Indien jou nommer ná 48 uur nog nie suksesvol oorgedra is nie, sal ons jou kontak om te help. Daar kan verskeie redes wees vir onsuksesvollge nommer-oordrag, wat deur jou huidige diensverskaffer bepaal word. Dit kan dalk nodig wees vir jou om direk met hulle te gesels.

  5. Moontlike redes vir onsuksesvolle nommer-oordrag sluit in:
    • Jy word tans deur ‘n kontrak verbind.
    • Jy het nog nie jou huidige netwerk ingelig dat jy na BokSel gaan skuif nie.
    • Jy het per ongeluk verkeerde inligting verskaf vir die nommer-oordragproses.
    • Jou rekening by jou huidige netwerk is agterstallig.
    • Jy het reeds in die afgelope twee maande jou nommer laat oordra.

    Kontak jou netwerk om te gesels oor die vrystelling van jou nommer:
  6. Suksesvolle nommer-oordrag neem normaalweg ‘n minimum van 48 uur. Sodra dit suksesvol is, sal jou bestaande nommer daardie aand om 19:00 gedeaktiveer word, en weer vroeg die volgende oggend op jou nuwe SIM-kaart geaktiveer word.

Tariewe en rekeninge

Binne-bondel lugtydtariewe:
  • R49 Waardebondel: 69c\min
  • R99 Waardebondel: 69c\min
  • R199 Waardebondel: 59c\min
  • R299 Waardebondel: 49c\min
  • R349 Waardebondel: 0c\min

SuperBok:
  • 1000 min
  • 1000 MB
  • 1000 SMSse

Binne-bondel datatariewe:
  • 100MB-bondel: R50 (50c\MB)
  • 200MB-bondel: R70 (35c\MB)
  • 300MB-bondel: R85 (28c\MB)
  • 500MB-bondel: R125 (25c\MB)
  • 1GB-bondel: R150* (15c\MB)
  • DataBok 1GB: R79* (8c\MB)
  • 2GB-bondel: R250 (12c\MB)
  • 5GB-bondel: R300 (6c\MB)
  • 10GB-bondel: R499 (5c\MB)

Buite-bondel-tariewe is dieselfde vir alle pakkette:
  • Lugtyd: 89c\min
  • SMS: 60c\SMS
  • MMS: 70c\MMS
  • Data: 99c\Mb
  • DataBok 1 GB: lugtyd R1,79
  • Vanaf 1 September 2017 sal die buite-bondel data tarief verhoog tot R1,49 /MB
Rekeninge word aan die einde van elke maand gehef. Jou eerste betaling bestaan uit ‘n deposito wat gelykstaande is aan die waarde van jou maandelikse bondel en datakostes, sowel as die aflewerings- en aansluitingsfooie. Daarna sal jy maandeliks vooruit gefaktureer word vir jou intekening, en terugwerkend vir enige bykomende buite-bondel verbruik.
Om te verseker dat jy deurgaans gekonnekteer bly, kan jy maandeliks dubbel die waarde van jou bondel benut. Dit is jou kredietperk. Indien jy die limiet bereik, kan jy maklik vir ‘n verhoogde limiet aansoek doen deur jou BokSel-profiel.
Vir jou eie beskerming sal jou SIM-kaart tydelik gedeaktiveer word sodra jy jou buite-bondel kredietperk bereik het. Dit is maklik om jou kredietperk te verander of te herlaai deur in te teken op jou BokSel-profiel.
Ja, jy kan enige tyd jou rekening herlaai deur www.boksel.co.za Sodra jy jou betaling gemaak het, sal jy toegang hê tot die bykomende herlaai-waarde.
Ongelukkig kan onverbruikte waarde nie oorgedra word nie.
Sodra jy jou kredietperk bereik, sal jou SIM-kaart outomaties tydelik gedeaktiveer word. Dit sal verhoed dat jy oorspandeer. Tydelike deaktivering beteken dat jy geen uitgaande oproepe sal kan maak of SMSse stuur nie. Jy sal ook nie internet-toegang hê nie. Jy sal wel inkomende oproepe of SMSse kan ontvang. Jou rekening sal weer aan die begin van die maand gelaai word. Jy kan maklik jou rekening herlaai, bykomende data aankoop of aansoek doen om jou kredietperk te verhoog deur jou BokSel-profiel. Die veranderinge sal onmiddellik in werking tree.
Jy kan jou rekening en balans nagaan deur in te teken op jou BokSel-profiel.
Jy kan al jou rekeninge en state deur jou BokSel-profiel nagaan en aflaai.
  1. Hou in gedagte dat internasionale swerwing en verbruik teen ‘n hoër tarief gehef word. Hierdie tariewe is direk gekoppel aan wat BokSel aan buitelandse netwerkoperateurs moet betaal. Jy sal ook gefaktureer word vir inkomende oproepe. Rekeninge van hierdie netwerkoperateurs word dikwels ontvang lank nadat jy reeds terug is (tot en met 90 dae).
  2. Jy kan internasionale swerwing aktiveer deur jou BokSel-profiel. Jy sal egter gevra word om ‘n voorafbetaling van R1 000 in jou rekening te maak voordat jou SIM-kaart vir internasionale swerwing geaktiveer kan word. Sodra ons die finale rekening van die buitelandse netwerkoperateurs ontvang het, sal ons jou rekening rekonsilieer. Enige uitstaande bedrae sal teen jou toekomstige rekeninge gehef word totdat die R1 000-surplus uitgeput is.
Ja. Dit is nie nodig om dit vooraf op te stel nie.
Buiten die lae internasionale oproeptariewe wat BokSel bied, kan jy ook enige tyd SMSse of MMSse na enige plek in die wêreld stuur teen onderskeidelik R1.70 en R4.50 per boodskap. Internasionale oproeptariewe word hieronder in alfabetiese volgorde gelys:

Eerste letter van land

Land

Normale oproepkoste

Premie oproepkoste

A

Afghanistan
Albania
Algeria
American Samoa
Andorra
Angola
Anguilla
Antigua & Barbuda
Argentina
Armenia
Aruba
Ascension Islands
Australia
Austria
Azerbaijan

R3.99
R6.99
R5.99
R0.99
R2.99
R1.49
R2.99
R2.99
R1.99
R4.49
R3.99
R8.99
R1.39
R0.99
R5.59

R15.99 (Albania)






R15.99 (Argentina)
R4.99 (Armenia)


R4.99 (Australia)
R4.99 (Austria)

 

B

Bahamas
Bahrain
Bangladesh
Barbados
Belarus
Belgium
Belize
Benin
Bermuda
Bhutan
Bolivia
Bonaire, Sint Eustatius and Saba
Bosnia & Herzegovina
Botswana
Brazil
British Virgin Islands
Brunei
Bulgaria
Burkina Faso
Burma / Myanmar
Burundi

R2.99
R1.59
R0.99
R6.49
R6.49
R2.99
R3.59
R4.49
R0.99
R1.99
R3.99
R1.99
R4.99
R4.49
R1.39
R8.99
R0.99
R3.99
R6.99
R8.99
R6.99





R15.99 (Belarus)
R8.99 (Belgium)











R8.99 (Bulgeria)
R15.99 (Burkina)

R8.99 (Burundi)

 

C

Cambodia
Cameroon
Canada
Cape Verde
Cayman Islands
Central African Republic
Chad
Chad- Mobile Millicom
Chile
China
Cocos (Keeling) Islands
Colombia
Comoros
Congo Brazzaville
Cook Islands
Costa Rica
Croatia
Cuba
Cyprus
Czech Republic

R1.19
R5.99
R0.99
R5.99
R35.99
R5.99
R9.99
R5.99
R3.99
R0.99
R4.99
R1.99
R8.99
R8.99
R19.99
R1.99
R3.99
R12.99
R0.99
R0.99


R15.99 (Cameroon)
R8.99 (Canada)


R15.99 (CAR)


R25.99 (Chile)



R15.99 (Comoros)





R8.99 (Cyprus)
R4.99 (Czech)

 

D

Democratic Republic of Congo
Denmark
Diego Garcia
Djibouti
Dominica
Dominican Republic

R4.99
R0.99
R19.99
R8.99
R1.99
R1.99

R22.99 (DRC)



R25.99 (Dominica)

 

E

East Timor
Ecuador
Egypt
El Salvador
Equatorial Guinea
Eritrea
Estonia
Ethiopia

R8.99
R3.49
R2.49
R2.99
R5.99
R3.99
R3.99
R3.99







R8.99 (Estonia)

 

F

Falkland Islands
Faroe Islands
Fiji
Finland
France
French Guiana
French Polynesia

R29.99
R2.99
R2.99
R1.39
R0.99
R19.99
R4.99




R4.99 (Finland)
R8.99 (France)
 

 

G

Gabon
Gambia
Georgia
Germany
Ghana
Gibraltar
Greece
Greenland
Grenada
Grenadines
Guadeloupe
Guam
Guatemala
Guinea Bissau
Guinea Conakry
Guyana

R6.99
R8.99
R1.99
R0.99
R3.99
R2.99
R0.99
R19.99
R2.99
R1.99
R1.99
R0.99
R2.99
R15.99
R15.99
R4.99




R4.99 (Germany)




R12.99 (Grenada)




R12.99 (Guinea Bissau)
 

 

H

Haiti
Hawaii
Honduras
Hong Kong
Hungary

R4.99
R0.99
R2.99
R0.99
R0.99

R8.99 (Haiti)


 

 

I

Iceland
India
Indonesia
Inmarsat Satelietdienste
Internationale Swerwings & Iridium Satelietdienste
Iran
Iraq
Ireland
Isle of Man
Israel
Italy
Ivory Coast

R1.99
R0.99
R1.39
R79.99
R59.99
R1.99
R3.99
R1.39
R1.99
R0.99
R0.99
R14.99







R10.99 (Iraq)
R4.99 (Ireland)

R1.99 (Israel)

R15.99 (Ivory Coast)

 

J

Jamaica
Japan
Jordan

R2.99
R2.99
R1.99


 

 

K

Kazakhstan
Kenya
Kiribati
Kosovo
Kuwait
Kyrgyzstan

R2.99
R2.29
R8.99
R8.99
R1.99
R2.99





 

 

L

Laos
Latvia
Lebanon
Lesotho
Liberia
Libya
Liechtenstein
Lithuania
Luxembourg

R3.99
R8.99
R2.99
R2.99
R7.99
R5.99
R8.99
R0.99
R1.99




R10.99 (Lesotho)
R15.99 (Liberia)

R10.99 (Liech)
R8.99 (Luxembourg)

 

M

Macau
Macedonia
Madagascar
Malawi
Malaysia
Maldives
Mali
Malta
Mariana Islands
Maritime Serices MCP
Marshall Islands
Martinique
Mauritania
Mauritius
Mayotte
Mexico
Micronesia
Moldova
Monaco
Mongolia
Montenegro
Montserrat
Morocco
Mozambique

R0.99
R8.99
R10.99
R5.59
R0.99
R14.99
R4.99
R1.99
R2.99
R25.99
R2.99
R1.99
R8.99
R1.99
R8.99
R2.99
R2.99
R4.99
R3.99
R0.99
R5.99
R25.99
R5.99
R2.39


R10.99 (Macedonia)
R15.99 (Madagascar)


R15.99 (Maldives)








R15.99 (Mayotte)


R15.99 (Moldova)
R4.99 (Monaco)

R10.99 (Montenegro)


R4.99 (Mozambique)

 

N

Namibia
Nauru
Nepal
Netherlands
Netherlands Antilles
New Caledonia
New Zealand
Nicaragua
Niger
Nigeria
Niue
Norfolk Islands
North Korea
Norway

R2.49
R15.99
R2.49
R0.99
R1.99
R5.99
R0.99
R3.99
R4.99
R1.19
R8.99
R8.99
R8.99
R1.99




R25.99 (Netherlands)




R15.99 (Niger)


R15.99 (Norfolk)

 

 

O

Oman

R4.99

 

 

P

Pakistan
Palau
Palestine
Panama
Papua New Guinea
Paraguay
Peru
Philippines
Poland
Portugal
Puerto Rico

R1.99
R5.99
R2.99
R1.99
R19.99
R1.99
R2.99
R2.99
R2.99
R0.99
R0.99





R15.99 (PNG)



R15.99 (Poland)
R4.99 (Portugal)

 

Q

Qatar

R2.99

 

 

R

Reunion
Romania
Russia
Rwanda

R1.99
R0.99
R2.99
R4.99


R15.99 (Romania)
R25.99 (Russia)

 

S

San Marino
Sao Tome & Principe
Saudi Arabia
Senegal
Serbia
Seychelles
Sierra Leone
Singapore
Slovakia
Slovenia
Solomon Islands
Somalia
South Korea
South Sudan
Spain
Sri Lanka
St Barthelemy
St Helena
St Kitts & Nevis
St Lucia
St Maarten
St Pierre & Miquelon
St Vincent & the Grenadines
Sudan
Suriname
Swaziland
Sweden
Switzerland
Syria

R2.99
R24.99
R2.49
R8.99
R5.99
R6.99
R8.99
R0.99
R1.99
R8.99
R8.99
R8.99
R0.99
R3.99
R0.99
R1.99
R1.99
R29.99
R2.99
R2.99
R1.99
R8.99
R2.99
R3.99
R4.99
R2.49
R0.99
R4.99
R2.99

R15.99 (San Marino)
R15.99 (Sao Tome)


R8.99 (Serbia)
R8.99 (Seychelles)





R10.99 (Somalia)


R4.99 (Spain)








R15.99 (Sudan)

R4.99 (Swaziland)

 

 

T

Taiwan
Tajikistan
Tanzania
Thailand
THURAYA & Globalstar Satelietdienste
Togo
Tokelau
Tonga
Trinidad & Tobago
Tunisia
Turkey
Turkmenistan
Turks & Caicos Islands
Tuvalu

R1.99
R2.99
R5.49
R1.19
R25.99
R6.99
R8.99
R24.99
R4.49
R8.99
R2.99
R1.99
R2.99
R8.99


R15.99 (Tajikistan)



R22.99 (Togo)



R25.99 (Tunisia)


 

 

U

U.S.A.
Uganda
Ukraine
United Arab Emirates
United Kingdom
United Kingdom - Uitsluitings*
Uruguay
US Virgin Islands
Uzbekistan

R0.99
R4.99
R3.99
R3.99
R0.99
R3.99
R2.99
R0.99
R0.99

R25.99 (U.S.A)
R4.99 (Uganda)
R15.99 (Ukraine)

R8.99 (UK)

 

 

V

Vanuatu
Vatican City
Venezuela
Vietnam

R8.99
R0.99
R1.99
R1.39



 

 

W

Wallis & Futuna Islands
Western Samoa

R8.99
R8.99

 

 

Y

Yemen

R2.99

 

 

Z

Zambia
Zimbabwe

R3.99
R6.99


R8.99 (Zimbabwe)